Johannes (Jan) Coenraad Visser

Personalia

Naam:Johannes (Jan) Coenraad Visser
Geboren: 1633 (Ommen)
Overleden: 1707 (Kaapstad, Zuid Afrika)
Ouders:

Levensloop

0 jaar: geboorte Johannes (Jan) Coenraad
20 jaar: getrouwd met Margaretha (Geertjen) Gerrits
24 jaar: geboorte zoon Gerrit Jansz
34 jaar: geboorte dochter Zacharia Jansz
59 jaar: overlijden echtgenoot Margaretha (Geertjen)
74 jaar: overlijden Johannes (Jan) Coenraad

Opmerkingen

Arrived Stellenbosch 1659 / also = Jan Coenraad VISSER, 'n soldaat en prediker, wat na die Kaap gekom het in 1657 van Friesland, waar hy gebore is, en sy vrou Margaretha GERRITS, gebore in Hardenberg, Nederland, c.1640., Farmer About Johannes (Jan) Coenraad Visser http://visser-families.synthasite.com/ Jan Coenraad VISSER * C1633 Ommen, Nederlands, (volgens FHC Fiches en RootsWeb.com) bereik ged 1657 Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika, as soldaat en pastoor aan boord van die "Dort"/Dordrecht" wat vanaf Delft in Nederland geseil het.Op 30 September 1659 verkry Jan sy Vryheidsbrief wat hom instaat stel om hom as burger in Rondebosch te vestig. Ook verkry hy grond langs die Liesbeeck rivier en gaan 'n ooreenkoms met Jan van Riebeeck aan dat hy plaas sal bewerk en dat hy vars graan en vleis sal verskaf aan die HOIK skepe wat aandoen by die Kaap. Jan se vrou, Geertjen (Margaretha) GERRITS en hulle kinders wat in Nederland gebore is, arriveer gedurende 1662 aan die Kaap. Geertjen word op 'n Vrydag-aand gedurende Maart 1692 deur 'n slaaf Klaas van Mallebar vermoor. Jan Coenraad Visser sterf C1707 b1 Gezina (Geesje, Jansz) VISSER * C 1654, Hardenbergh, Overijssel, Nederland X 12 Jul 1671 Kaap, met Hendrik Gysbert VERSCHUUR vanaf Amesfoort, Nederland. Hulle het 4 kinders gehad. Die een dogter, Hilletje VERSCHUUR, trou 13 Jan 1715 met Jan Hendrik HOP * 1685, Vilsen (Hanover), vanaf 1711 'n smid aan die Kaap, en word 'n Vryburger gedurende 1714. Hy was die seun van Jan HOP en Anna Margaretha HELMERS (Sien MOOC 7/20, testamenten, 1722-1775, No 54; testamenten 1772-1775, no 54; MOOC 8/14; inventarissen 1771-1773 no 61) Geesje XX 26 Des 1694 Dirk Gysbert VERWEY b2 Maria Jansz VISSER ~ C1655 Nederland, + 7 Jun 1718, Kaap X 1671 Kaapstad met Willem WILLEMSE (van Deventer) * 1643, Gelderland, Nederland. Maria het twee buite-egtelike kinders by Ockert Cornelisz OLIVIER gehad, by name Dina en Cornelis. Hulle word grootgemaak deur hulle oupa en ouma aan moederskant, Jan Coenraad en Geertjen VISSER. Maria XX C1691 met Lambert Simonsz STAM. Vir volledige storie, verwys na my webblad, b3 Coenraad Johannes VISSER * C1656 Overijssel, Nederland, kom saam met moeder by die Kaap aan in 1662. Hy was gedoop op 8 April 1663, Kaap X 5 Aug 1685 Rondebosch met Catharina EVERTS van der Zee, gebore op die skip Europa in C1671, d/v Cornelis Everts van der Zee. (Geboorte geregistreer te Rotterdam, Nederland.) Coenraad en Catharina stel hulle testament op 15 Nov 1710. Coenraad het 10 kinders gehad. b4 Gerrit Jansz VISSER * C1657 Ommen, Overijssel, Nederland, ~ 1660, + Brakkefontein aan die Bergrivier,+ 1714, X 4 Aug 1675 met Jannetjie (Janetta) Thielemans HENDRIKS,* 18 Aug 1660, ~ 1662, van Ultrecht, Nederland, d/v Thielemans HENDRIKS (X1660) en Mayken Hendriks van den BERG, van Diest in Brabant, Belgie. (Mayken was die weduwee van Jacob THEUNIS. Sy was ook die eerste Kaapse meisie wat met 'n Vryburger in die huwelik getree het.) Volgens die oorspronklike trouboek was die huwelikspaar se name ingeskryf as Gerrit Jansz VISSER en Jannetje THIELEMANS, gebore te Cabe De Boa Esperancs. Hulle het 12 kinders gehad. ( In die geskiedenis boeke van De Villiers en Pama word beweer dat Gerrit Jansz VISSER die stamvader van die meeste van die Visser Families in Suid-Afrika is. Sy vader, Jan Coenraad VISSER, is die werklike stamvader, so ons kan se dat Gerrit Jansz VISSER die voorvader van die meeste van die Visser families in SA is.) Gerrit Jansz word Vryburger te Stellenbosch, Blauwklippe. Hy is in 1690 weg vanaf "Blaauklip" Aan Gerrit word die veepos aan die Bergrivier, later bekend as "de Brakke Fontein" gedurende 1708 toegeken. Hy sterf in 1714 en sy gesin ontruim die plaas, Brakkefontein. Sy derde seun Johannes, het gaan boer in die Sandveld, Clanwilliam/Piketberg omgewing. Plase wat aan Gerrit behoort het, is Grote Fontein, Dorre Boom en Longkuil. (Sandveldse Vissers, Coetzee Boek, Geslagregisters der oude Kaapsche Families C.C de Villiers, 1894, Vissers van Leeupan) (Die inventaris van Gerrit Jansz VISSER se goedere is gedatteer 17 Okt 1713) b5 Zachariaz Jansz VISSER * C1658, Nederlands, + 1721, arriveer ook saam met haar moeder in 1662 aan die Kaap. Gedoop te Kaapstad 23 Aug 1665. Sy was drie keer getroud: X 29 Okt 1679 Stellenbosch Diederick PUTTER (Dietrich POTTER) + 1699 Kaapstad, Stamvader van die Putter Familie in Suid-Afrika, ar. voor 1676 vanaf Zierenberg in Hesse-Kassel, Duitsland. (Hij was een vrije wildjagter voor 1676 aan het Kaap de Goede Hoop) 9 kinders. Zacharias XX C1701 Johannes BASSON ~ 14 Jul 1661, XXX 5 Jul 1706 Andries KRUGEL.(SA Argiefstukke Kaap No 7 Resolusies van die Politieke Raad: Bl 169.221: Andries Krugel is in 1675 in Tennenlohe (Duitsland) gebore. Hy het in 1703 as soldaat na die Kaap gekom, en was vanaf 1713 'n vryburger. Op 5 Jul 1706 is hy getroud met Zacharia Jansz VISSER (1665 - 1722), die dogter van Coenraad VISSER en Margaretha GERRITS. na Zachariaz se dood het hy hertrou met Maria Ras, die dogter van Nicolaas Ras en Maria van Staden. Hulle is albei in 1734 oorlede. (sien MOOC 8/4, invewntarissen, 1720-1727, No 37, MOOC 8/5 Inventarissen 1727 - 1737,No 117 en 117.5: MOOC 7/3 Testamenten, 1721 - 1725, No 29: MOOC 10/4, Vendu Rollen, 1731 - 1738, No 124) Zachariaz en Andries Krugel stel hulle gesamentlike testament op 24 Junie 1713, en was beskrywe as "Zacharia Jansz Visser Siekelijk te bedde leggende oud ses en veertigh jaaren gebooren aan Cabo de Goede Hoop" (Die testament was opgestel gedurende 1713, 48 jaar nadat Zachariaz gedoop is in die Kaap) (SAGG Vol 1) b6 Antoinetta (Anna) VISSER, * ong 1662 X 15 Sep 1686 met Christoffel HENNING ar 1686 v. Berlin, Fehrleben, Duitsland. b7 Johannes (Jan) VISSER, ~16 Jan 1667 X 8 Mei 1689 met Catharina Jansz van der Zee, weesmeisie van Rotterdam. (Catharina is een van die 10 weesmeisies wat in 1687 met die skip "Berg China" vanaf die Rotterdamse Gereformeerde Weeshuis na die Kaap gestuur is in opdrag van Simon van der Stel, om die ongetroude vryburgers van vroue te voorsien. Catharina se geboorte is in Rotterdam, Nederland geregistreer, as d/v Cornelis Everts VAN DER ZEE. b8 Antonie VISSER * 20 Apr 1692 ~ 24 Mar 1696 X 28 Aug 1720, Anna Maria BRONS ~ 26 Apr 1702, d/v Jan Albert BRONS en Maria COOPMANS Anna was die wed. van Jan van der WESTHUIZEN, + C1718, wat die plaas Diemersdal aan sy weduwee nagelaat het. Antonie kry opdrag vanaf die Kasteel in Kaapstad om 'n tydelike tente-hospitaal op te rig vir die siek matrose wat per boot die "Pallas" by Simonsbaai op 2 Aug 1737 arriveer met 37 mans dood aan skeurbuik en 75 siek. Slegs 17 van die matrose was nog gesond. Op 27 Mei 1753 ontvang hy as erkenning landbougrond en bou Admiralty House, wat nog vandag bestaan en as historiese monument besigtig kan word in Simonstad. Antonie VISSER word beskou as die vader van Simonstad. (See on Internet: Admiralty House Simon's Town) (Ref Familia CD p 29 & 30: Farm: Diemersdal.) Van der Westhuizen died, leaving the farm to his widow. Two years later she married Anthoni VISSER, who according to Historical Simon's Town, was the first European to settle permanently in that area, and who played an important part in its early development. Considering his activities in the Southern Peninsula and in Table Valley, it is very unlikely that he lived on his farm, Diemersdal, but he definitely controlled it from afar. On 2 Oct 1732 he was granted an erfpacht of 32 morgan 413 sq rds. "by syn plaats Diemersdal, thus confirming him as owner of that property through his marriage with Anna Maria BRONS. This is the only evidence that has come to light on his ownership. Antoni and Anna Maria produced one child, Elizabeth Theresia ~ 26 10 1717 Cape Town, and she became the sole heir of her parents by a will executed in 1742. It seems likely that this will was made owing to the increasing age or ill health of Antoni and that he had died by 1745. This seems likely as although his wife, Anna Maria, was a witness to the baptisms of two of Elizabeth's children, born in 1745 and 1747 respectively. His name appears in neither case. We assume that both he and Anna Maria were dead by 1750, according to a transfer deed of that year. On 16 Feb 1744 Elizabeth married "Luitenant ter See, Christian Everhard Philip von Jungheim" of the warship, Die Hersteller. Christiaan Eberhart von Jungheim se van word verkort na EBERHARD, later EUVRARD. Elizabeth xx 8 Nov 1750 met Abraham Thomas IMMENS Elizabeth + 1755. (Ref CD Familia p. 30). b9 Susanna VISSER, gedoop as Sara, *30 Okt 1695, ~ 24 Mar 1696, Stellenbosch, sy sterwe Junie 1779, X 6 Nov 1716 Stellenbosch met Hans Hendrik (Johann Heinrich) HATTINGH, (wewenaar van Maria De Lanoi) Hy ar. 1691 v. (Spiers) Speyer, Duitsland, Hans word die eienaar van die plaas "Speyer" naby Stellenbosch en later "La Motte", Franschhoek. Hans sterf voor 1732 en Susanna XX 10 Feb 1732 met Willem RUBEEK van Wezel, Duitsland. (Ref: Du Plessis Boek en Hattingh Navorsing) (11 kinders) b10 Jacob (Jacobus) VISSER *12 Jan 1695, ~ 24 Mar 1696 b11 Pieter VISSER ~ 24 Apr 1697 (G1, 8/1 p. 5) b12 Maria VISSER ~ 28 Jun 1699 Stellenbosch, X Frederik BRAND *C1695 Stellenbosch