Opmerkingen
About Margaretha (Geertjen) Gerrits
http://rudolph-gen.com/getperson.php?personID=I1450&tree=rudolph
http://visser-families.synthasite.com/
Source 2
http://www.steenkamp.netfirms.com/jan.htm
Margaretha GERRITS,gebore in Hardenberg, Nederland, c.1640 trou met Jan Coenrad Visser in Nederland, c.1653. Margaretha het agtergebly terwyl Jan Coenraad na die Kaap gekom het - sy het gevolg in 1662 met hulle vyf kinders.
Gerrit Jansz VISSER, vader van Gesina, was hulle sede kind en die enigste een gebore aan die Kaap.
Hulle tweede kind en oudste seun, Coenraad VISSER, was getroud met Catherina Everts van der Zee, maar hy het ook 'n jarelange verhouding gehad met sy moeder se slavin,Maria van Negapatnam. (Coenraad VISSER was die vader van tien kinders. Ons weet nie hoeveel van hulle was sy vrou s'n nie - sy houvrou Maria had ten minste drie kinders by hom.)
Margaretha GERRITS was vermoor deur haar huisslaaf Claas van Malabar:Op 'n Vrydagaand in Maart 1692 was Margaretha in die kombuis besig, toe die slaaf Claas daar deurstap met die byl, op pad om te gaan hout kap. Sy raas nog met hom omdat hy nie reeds die hout klaar gekap het nie, toe skree hy op haar: "Jou lelijke oud hond, jij moogste den selvers gaan haalen!" Sy mik om hom 'n klap te gee, en daarmee kap hy haar in die nek met die byl: haar kop was amper heeltemal af.