XX

Personalia

Naam:??? XX
Overleden:Ja

Opmerkingen

Geslagsregisters uit ou Bybels Marianne Meyer het die volgende Familie Registers uit twee bybels van die Lambrechts/Van Zyl Families gekry. Hierdie bybels is onderskeidelik 158 en 131 jaar oud en nie meer in gebruik nie. 1. Die geslagsregister voor-in is van: Hugo Amos Lambrechts, plus sy vrou en die name en geboorte datums van 10 kinders. 2. Voor in geteken: die naam A P van Zyl Die geslag register agter-in is van: Piet Gidion Lambrechts, plus sy vrou en 6 kinders se name en geboorte datums. Daarna: Piet van Zyl en sy seun. Daniel van Zyl en sy seun. Sy kan gekontak word by 021 976 9710 vir